Hierdie is ‘n kommentaar op Johan se blog oor ’skoon’ skottelgoed:

Ek kan nie kleinkry hoe iemand hulself kan was in die bad na ‘n modderige dag in die tuin en dan direk daarna proklameer terwyl hulle na die rand beenhare, erdwurms en oranje-goed kyk: “Sjoe, maar ek was Dhirrty, en nou voel ek so skoon!”