

Noem my Breyten.
Noem my Vere.
Noem my ‘n Soldaat sonder klere.
Noem my enkeling
Noem my Pierre.
Noem my ‘n kartondoos sonder seer.
Ek dra jou kos
Ek dra jou pos.
Ek weeg jou lint en baksteen
Ek weeg jou kind en onderbeen.
Ek lĂȘ en wag
vir die dag
wat ek ook kan lag.
Nes jy. Terwyl jy my dra.
Augustus 7, 2008 at 14:53
Oulik geskryf! Jy moet tog meer blog…
Augustus 10, 2008 at 18:37
Jy’s my rolmodel…rerig…dis flippen mooi
Augustus 10, 2008 at 20:21
Hey Melanie ja dit is jou sus en jou paps wat op jou blog kom kyk het…
ons dink jy het die beste blog in die hele Suid-Afrika behalwe dai een baie cool web wat jy alles verniet kan download so ek (carmen) dink jy het die 2de beste blog in die wereld…
Jy moet tog `n bietjie meer goedjies opsit aangesien jy absoluut niks het om te doen die hele dag nie..
en ons gaan baie meer op die blog loer…
dalk moet jy `n ietsie oor jou sussie wat al 16jaar daar is vir jou skryf..
en soos jy weet is dit `n oneindigende storie…
maar jou storie oor `n boks is al te oulik maar een vraag?????
Beskou jy jouself as `n boks/karton of as `n doos???????????
so ons dink dit is `n pragtige gediggie… ons is so trots op jou…
sien 16Aug….
Liefde Carmen en Paps
Augustus 13, 2008 at 05:25
baie cool