
Het jy my gemis toe ek nie daar was nie?
Wel, nou is ek hopelik terug om elke aand vir julle ‘n ietsie te stuur …(My password was weg, en my ou e-mail stukkend)… en om op julle posts te comment want hier in London is daar geen ander manier vir my om bietjie Afrikaanse literatuur in te neem as oor julle awesome blogs nie. Behalwe as een van julle vir my ‘n boek of twee wil stuur.
Liefde en gou weersiens
Truly Yours
Melanie
April 14, 2009 at 08:39
jip. of course hehe , maar bly te kenne melanie.
x
annie
April 14, 2009 at 10:44
Sjoe, dit was ‘n lang stilte.
April 14, 2009 at 11:20
Welkom terug!! Yip I’ve missed you!
April 15, 2009 at 08:48
Welkom terug!