Ek is ‘n Drama student. Ek lief my taal. Ek lief enige vorm van ekspressionisme. Ek haat skynheiligheid. Ek hou nie van mense wat nie die waarheid kan hanteer nie. Ek oordeel nie. Sê wat jy dink. Staan op vir dit wat jy dink is reg. Wees jouself. Werk, moenie rondlê nie. Ek is ook sportief. Ek versamel - gedagtes, hopballetjies, geld en goeters. Wie’s jy?
-
Onlangse knubbeltjies
-
Onlangse stuiwers
-
Top Posts
- Geen
Argiefie’tjie
- Julie 2009 (2)
- Mei 2009 (2)
- April 2009 (5)
- Oktober 2008 (1)
- Augustus 2008 (2)
- Mei 2008 (4)
- Maart 2008 (1)
- February 2008 (1)
- Januarie 2008 (1)
- December 2007 (2)
- November 2007 (1)
- September 2007 (5)
- Augustus 2007 (6)
- Julie 2007 (4)
- Junie 2007 (3)
- Mei 2007 (11)
- April 2007 (7)
- Maart 2007 (9)
Blogroll
- Bashing innie Boendoes
- Bernard se Bblog
- Black light theatre (hotband)
- Boegie se blog
- Boer in Ballingskap
- Bravenboer
- De Mario
- Dellie se dinge
- Die Pienk Zuit
- Grapgat
- Hanneke Rauch
- Johan Swarts se blog
- KKNK
- Kobus Ehlers (Mobwisdom)
- Kop op ‘n blok
- Kruidjie-roer-my-nie
- lanab
- Litnet
- Mnr. Muller
- Oopkop
- riviersonderend
- Sonkind
- Vuurklip
-
Mense wat my love
- 17,673 kyke
Woord van die week:
Uber - Daai beestong was Uberfantasties!Bykomstigheid van die week
'n Serpie - Want daar's niks wat nekkie so op kan tooi nie (Behalwe 'n perel en diamant halssnoer, maar wie het nou die geld daarvoor?)Sê-ding van die week
"Poets" - Ek het hierdie hele kombuis nou net silwerskoon gepoets.-
Kiekies




More Photos Category Cloud
-
Top Klieke
Tags
‘n Vragie
Bladsye
November 2009 M T W T F S S « Jul 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 Meta
Blog at WordPress.com. — Theme: Connections by www.vanillamist.com
Maart 12, 2007 at 21:53
So trots op jou:-)
April 10, 2007 at 19:00
Hey nee kom nou jong! Vul tog die about bladjie in
Mei 3, 2007 at 03:12
Ek is jou maatjie. Maar jy weet dit
Mei 21, 2007 at 22:10
ek is die eerste,beste en most awesomeste pornopunker
Mei 21, 2007 at 23:40
as jy cobus potgieter is…
…gaan ek nie met jou stry nie :p
Mei 22, 2007 at 18:02
haha,nee nie Pottie nie,ek kan nie al probeer ek!!
Mei 22, 2007 at 21:01
sorrie, dan is jy nie die awesomste pornopunker ooit nie
you think about that
Mei 24, 2007 at 18:55
Hey daar. Ek kom kyk toe ‘n bietjie wat vang jy aan. Baie vars en ek hou van wat jy se. Ons moet darem iets reel of ons gaan Kaap toe of jy se eers bietjie tata vir die wynlande en durf die droee Noordweste aan. Dink daaroor. en terwyl jy so maak, gaan ek die res van jou site deurlees…
Mei 26, 2007 at 14:44
Ai tog, mens mis so uit as mens nie meer self na blogs toe gaan nie en net feeds lees…Dit lyk sommer baie beter hier! Ek sal dalk nou self weer moeite MOET doen. Sodra ek klaar venus gekyk het…
Mei 31, 2009 at 04:13
eish, ek gaan seker moet erken ekt op hierdie bladsy afgekom toe ek my eie naam gegoogle het
either way, dis mal cool. en dankie vir die vote of confidence, johan