“Met goeie kos en ligte dop
sal iemand gou as goeie vriend ontpop” -Ingrid Jonker
“Vergeet vir my al jou kommernisse,
Vergeet vir my al jou pyn,
Vergeet vir my al jou hartseer,
Vergeet vir my onheilige skyn.
Vergeet vir my jou ellende,
Vergeet vir my berou,
Vergeet vir my snikke
want ek is hier vir jou!”

“Vergeet my gesig en vervang dit met die helderste eensaamste sonligstraal”

” Jy weet oranje is groter as geel wanneer maroon jou hele wese oorheers!”






Mei 28, 2007 at 12:59
Nice pics… en selfs mooier woorde.
December 13, 2007 at 11:52
ooooh my sussietjie is famous hehehe…. maar dis pragtige kiekies! het seker baie moeite gevat!!!!
December 13, 2007 at 11:52
en soos jy my ken ek love die vry kiekie..
Januarie 17, 2008 at 11:17
Hallo melanie dis nico! Wie sou nou ooit gedink ht ek jou soo sal kry! Jou webblad is great! Lat weet my bq hoe dit gan. Hoop ni jy het al van ons hier in middelburg vergeet nie. Wel tot dan…
Januarie 17, 2008 at 17:17
Wow. Baie, baie nice. Jou talente ken geen einde nie pop. Welgedaan.
Januarie 21, 2008 at 08:29
Hay malaas Hoop dit gaan goed, almal hier in middelburg stuur vir jou groete. Het hulle vertel van jou webblad. Laat weet bietjie hoe dit met jou gaan. pure_natureboy@hotmail.com
0824981913.
February 27, 2008 at 10:24
Die fotos is pragtig Ma se kind, ek staan verstom en verslae……..
December 18, 2008 at 15:16
Spiekeries……jy het true talent girl….
troedelkies