Jy moet net hierdie fliek gaan kyk. Ek gee nie om of jou ma se kat gistraand oorlede is, of jou satynpajamas na drie aande se dra, aan ‘n spring gehaak het nie. Gaan kyk vandag nog hierdie fliek. Moenie dink nie, doen dit net!
Dit gaan oor twee baie ou mans, ‘n jong nie-op-die-bek-geval rebel en kuns. Heeltemal iets anders! Nog nooit in my wildste drome hierdie drie goed so bymekaar sien inryg nie.
My beste lines uit die movie:
“I love this terrible place”
“Everybody wants to be your friend when you die”
Die hele Shakespeare sonnet van “Shall I compare thee to a summer’s day”
“Your slug tongue made my shoulder sticky”
Eerlik: “Ek is nie goed met resensies nie, so gaan kyk dit net! En laat weet my wat julle dink.”
Mei 26, 2007 at 14:37
Wow, cool! Sal beslis uitkyk :). Dis klaarblyklik nog nie op ‘dvd’ uit nie…
Mei 26, 2007 at 14:39
Oe wag! Dit is! Skielik het my Saterdagmiddag opwinding gekry 🙂
Mei 26, 2007 at 16:24
eks is bly jy het dit geniet, en nee, dit is nog nie op dvd uit nie, Thank stellenbosch for DC++!!
Mei 26, 2007 at 17:11
al die jocks wat geeks op skool gespot het, kyk en luister deesdae lustig na al wat ‘n onwettige mp3 op ‘n p2p filesharing netwerk is. wat die geeks natuurlik opgesit het.
mag hulle vir ewig groceries bag 😉
Mei 28, 2007 at 13:00
Melanie, ek dog hier is al iets vir girls om oor te pervvv?? Hehehe 😀
Mei 28, 2007 at 19:28
check this space, mario