Waar was ek?

Ek, Melanie du Toit, was ‘n groot eer verleen om in Louis du Toit se short film “Roos vir Mari” te speel.  My vakansie het ruim gemaak vir woorde leer, repeteer en voor die kameras poseer.  Dit was omtrent ‘n gedoente, maar ek het so baie geleer en ervaar.  Een van die eerste dinge wat […]