Ongesonde Gestel

Ek het eergister oor ‘n stuk van ‘n rot geloop.  Om meer spesifiek te wees, die agterkant van die gedierte.  Dit was perongeluk, ek belowe! Voordat ek oor hierdie sogenaamde onreine dier getrap het, het ek ‘n kriek geëet langs die naaste supermark.  Dit was lekker, maar al wat die smaak bietjie bederf het was […]