Kan jy hom kry??

  Sy het haar hart verloor.  Nie aan ‘n man of ‘n vreemdeling nie.  Sy het haar hart net verloor.  Hy het weggeraak met ‘n mislukte huwelik.  ‘n Miskraam.  ‘n Verkoopte 4×4.  ‘n Waentjie vol groceries.  ‘n Onoopgemaakte persent.  ‘n Verlore liefde wat getroud terugkeer en ‘n slot wat geroes op die bed lê.   Sy […]