Gedink jou kind is in goeie hande?

Ek is ‘n finale jaar drama student en een van my projekte blokke vir die jaar is “Interaktiewe teater”.  Dit is soos “Theatre for Community Development”, ons werk ‘n program uit bestaande uit ‘n oorhoofse tema soos: “Omgewing” dan inkorporeer ons hierdie tema in ‘n reeks speletjies wat ons dan by skole gaan aanbied.  Deur […]