Dis nou weer soos daai kameel.

Ek’s nou moeg vir ‘n random terugkeer na die gewone en selle ou storie.  Gedog dinge verander en toe kom ‘n kameel en eet my twee hobbels op.  Nou waar gaan die res van die storie ons nou los? Dalk moet ons hulle een vir een, dis nou die hobbels, nie die kamele nie – Terug …