Musiek is mal.
Musiek is eina.
Musiek is ritme in jou verskeurde hart.
Musiek is verslaaf aan note en smart.
Musiek vergeet jou werk.
Musiek verloor in die kerk.
Musiek is vir jou.
Musiek is holrug uitgrou.
Musiek is Musiek.

Advertisements