Jak, my skat!

Ek is ‘n Moerawiese Jak de Priester fan!! Die man praat met my hart!!  Ek het hom vanaand gewaar in die H.B. Thom Teater, Stellenbosch, waar hy deel is van ‘n reeks sangers en poësie skrywers wat die 3dae lange Versindaba maak!  Dit was amazing en ek het net weer agtergekom hoe mal ek oor […]