Gedink jou kind is in goeie hande?

Ek is ‘n finale jaar drama student en een van my projekte blokke vir die jaar is “Interaktiewe teater”.  Dit is soos “Theatre for Community Development”, ons werk ‘n program uit bestaande uit ‘n oorhoofse tema soos: “Omgewing” dan inkorporeer ons hierdie tema in ‘n reeks speletjies wat ons dan by skole gaan aanbied.  Deur […]

Ongesonde Gestel

Ek het eergister oor ‘n stuk van ‘n rot geloop.  Om meer spesifiek te wees, die agterkant van die gedierte.  Dit was perongeluk, ek belowe! Voordat ek oor hierdie sogenaamde onreine dier getrap het, het ek ‘n kriek geëet langs die naaste supermark.  Dit was lekker, maar al wat die smaak bietjie bederf het was […]

Wie’s jou tipe?

Ek het dit goed gedink om my belofte teenoor Da Mario na te kom op sy blog oor “Ek’s terug nie dood nie” en “Keuses oor sexy girls”.  Girls maak julle self gereed vir ‘n wille, panti-oor-die-kop rut saam met Melanie.  Van vandag af soek ek tight-ass, diep donker bokkie-oë, blok arms, skoongeskeer of rugged gevreetjies, viriele/blas hande, Moses-plakkies voete, ‘n Torso […]